Suid-Afrika ontplooi ekonomiese gesante om beleggings te lok
Read the story
Willem van der Spuy, adjunk-direkteur-generaal vir uitvoere by die Departement van Handel, Nywerheid en Mededinging, gesels oor Suid-Afrika se ekonomiese gesante wat na 30 lande gestuur is om beleggings te lok.